Evangelie betekenis woord
Wat is die evangelie? Ons beskryf dikwels God se genadegawe van verlossing as die die evangelie. Die oorspronklike Griekse woord het “‘n geskenk gegee aan iemand wat goeie nuus gebring het,” beteken. Later word dit vir die goeie nuus self gebruik.